Kersfees in Julie | Witbank

Kersfees in Julie

What's happening?

Kom sluit gerus by ons aan vir ‘n vroeë Kersfees.
Daar gaan kos-, drinkgoed- en allerleistalletjies wees.
‘n Verskeidenheid kunstenaars gaan ook daar optree.
Skakel gerus vir Sonja ‭0828466802‬ vir stalletjie besprekings asook algemene inligting.

When?

Friday, July 27th 2018 12:00pm

Where?

Nashville Witbank
Tungsten Street
1034 Witbank

Host:

Solidariteit Helpende Hand Witbank, Witbank

Other events in Witbank