Elandré Schwartz | Rustenburg

Elandré Schwartz

What's happening?

Elandré Schwartz (van kitaarkêrel tot sangsensasie)
20 April, 19:00 by NG Bergsig
R100 p/p bo die ouderdom van 13
R50 p/kind 3-12 jaar
Bespreek jou kaartjie nou aanlyn: https://ngbergsig.co.za/product/elandre-schwartz/
Daar sal kos beskikbaar wees om te koop.
Kom geniet die aand saam met ons.

Vir meer inligting skakel Elisma op 014 000 2150

Discussion

Elandré Schwartz - Your man 20 April - 19:00 Hedgehog's Nest https://ngbergsig.co.za/product/elandre-schwartz/ - Bespreek jou kaartjie aanlyn!
Eyyy Elandrè eke wil gu iets hoor Waar oorals doen jy jou shows
Koop jou kaartjie aanlyn of by die kerkkantoor. https://ngbergsig.co.za/product/elandre-schwartz/
Elandré Schwartz - Afrikaans sal bly

When?

Friday, April 20th 2018 07:00pm

Where?

Bergsig Gemeente Rustenburg
Bethlehem street 194
0299 Rustenburg

Host:

Bergsig Gemeente Rustenburg, Rustenburg

Other events in Rustenburg

Snotkop | Rustenburg

Friday, May 4th 2018