Mighty Men's Conference 2018 - Bosveld | Polokwane

Mighty Men\'s Conference 2018 - Bosveld

What's happening?

Doornkloof Mannebediening Fasiliteer 'n groep manne wat honger is vir 'n gratis naweek volgende jaar. WhatsApp asb. 082 872 6262 indien jy wil saam kamp.

Enige donasies of bydraes is ook welkom indien jy nie kan saamgaan nie maar dit graag vir iemand dit moontlik wil maak om saam te gaan!

Bankbesonderhede:
NG Kerk, Doornkloof
Bank: ABSA Lyttelton
Tipe rekening: Tjekrekening
Takkode: 335 045
Rekeningnommer: 600 580 205
Verwysing: MMC

Discussion

Hi. Al enige idee wat die kamp koste sal wees?
Is dit die een van Angus Buchan?

When?

Friday, April 27th 2018 06:00pm

Where?

MMC Limpopo Snymansdrift farm,Polokwane
Polokwane

Host:

Doornkloof Mannebediening, Polokwane

Other events in Polokwane

First friday event of 2018

Tuesday, May 1st 2018