Andrew Jordaan & Seuns Produksie veiling | Cradock

Andrew Jordaan & Seuns Produksie veiling

What's happening?

Andrew Jordaan & Seuns Produksie Veiling
1 Februarie 2018 om 11h te Spekboomberg, Cradock
Merino Ramme:
Horing 60
Poena 30
Dormers:
Dormer Ramme 30

• Merino en Dormer ramme het volledige blup waardes.
• Top genetika uit Australieanse bloedlyne (Poenas)
• Uitstekende groei op speenlam
• Bogemiddelde wolgroei
• Genetika uit groot genepoel
• Manjifieke wol kwaliteit
• Besonder akkurate syfers en ouerskap

Vir meer inligting besoek ons webtuiste by:
www.andrewjordaansenseuns.com
Kontak: Andrew 0828555604
Email: andrewjordaan3228@gmail.com

When?

Thursday, February 1st 2018 11:00am

Where?

SPEKBOOMBERG BOERDERY CRADOCK, Eastern Cape
Spekboomberg Farm
5880 Cradock

Host:

Andrew Jordaan en Seuns, Cradock

Other events in Cradock

Currently no future events available. Sorry!.